FASILITEITE

 

Buiten dat God ons gemeente geseën het met ’n baie mooi nuwe kerk kan ons ook die kerk nou vir ons self aanwend vir verskeie doeleindes:

 
Ons Hartklop Fees

Jeug Funksies
Spesiale eredienste
Kerklike konferensies.
 

NHK Potch Noord beskik oor n volledige toegeruste kombuis met groot saal om enige funksie sonder sukkel te laat plaasvind. Daar is baie netjiese badkamers en al die nodige geriewe vir oud en jonk.

 

Krag en elektriese stowe.

 
 

Meer as genoeg beweegruimte in die kombuis.

 
 

Groot wasbakke vir maklike opwas na enige funksie.

 
 

Netjiese skoon badkamers.

 
 

Groot onthaal saal vir enige geleentheid.

 
 
     
 
MEER OOR ONS
 
Ons Visie
Bedieningsplan
Ons Predikant
Kategese
 
 
 
 
 

 

NHK AUDITORUIM
 
Fasiliteite
Foto's
Gebeure
 
 
 
 
 
 
DIENSGROEPE
 
Gasvryheids Groepe
Sieke sorg
 
 
 
 
 
 
 
NHSV
 
Wie is ons?
Wat doen ons
Wanneer ons dit doen
 
 
 
 
 
 
AFKONDIGINGS
 
Prediking
Kategese
Tee
Verjaarsdae
Jeugwerk
Bybelstudie
Kerkraad
 
 
 
KONTAK ONS
 
Ds. Schalk Kok
Tel: 018 294 4966
 
E-mail: info@nhkpotchnoord.co.za
 

 
 
 
 
 

© Nederduisch Hervormde Kerk Potchefstroom Noord