ENKELLOPENDES

 

Enkellopendes:
Saterdag 16 Sept. 2017 het ons enkellopendes gaan uit eet, om eerstens Eddie se herstel te vier en te se, welkom terug Eddie. Ons moes n lang tydjie sonder hom aan gaan. So lekker om hom terug te he.

Dan het ons sommer vir Anna totsiens gesê wat vir haar seun oorsee gaan kuier en sommer daar ver gaan verjaar ook.
Kom veilig terug Anna en geniet sommer ook jou eerste kleinkind. Jy mag maar bederf want dit is n ouma se voorreg.

Kuier en verjaar lekker
 

Agter: Anna, Eddie, Katinka Voor: Elsie,Karin,Rienie, Annetjie, Susie

 

 
 

2017-03-11: Saterdag 11 Maart het ons enkellopendes op kort kennisgewing besluit om by Eddie op die plaas te gaan kuier. Ons dames het eetgoed saam geneem en Eddie skoon pootuit gekuier en ge eet. Volgende maand kuier ons by Annetjie Huizers en kinders. Ons nooi alle enkellopendes om saam te kom geniet. As julle een keer saam met ons was sal julle ook soos ons uit sien na die volgende keer. Ons staan mrkaar hy deur dik en dun, ons dra mekaar waar nodig. Ons is daar vir mekaar.
 

Voor: Rienie,Elsie, Susie, Annetjie.
Links: Karen, Eddie, Meisie, Katinka, Anna, Marie.
 
 
     
 
MEER OOR ONS
 
Ons Visie
Bedieningsplan
Ons Predikant
Kategese
 
 
 
 
 

 

NHK AUDITORUIM
 
Fasiliteite
Foto's
Gebeure
 
 
 
 
 
 
DIENSGROEPE
 
Gasvryheids Groepe
Sieke sorg
 
 
 
 
 
 
 
NHSV
 
Wie is ons?
Wat doen ons
Wanneer ons dit doen
 
 
 
 
 
 
AFKONDIGINGS
 
Prediking
Kategese
Tee
Verjaarsdae
Jeugwerk
Bybelstudie
Kerkraad
 
 
 
KONTAK ONS
 
Ds. Schalk Kok
Tel: 018 294 4966
 
E-mail: info@nhkpotchnoord.co.za
 

 
 
 
 
 

© Nederduisch Hervormde Kerk Potchefstroom Noord