|
 |
|
|
|
Ons wil baie graag ons gemeente lede
terug kry by die eredienste. Ons gaan
stelselmatig die stemboodskappe begin
beperk en slegs vir mense stuur wat
regtig weens goeie rede nie by die kerk
kan uitkom nie. Ons verwelkom ook al ons
oorsese lede en ons sal alles in ons
vermoë doen dat ons die eredienste by
julle uitkry daar in die vêrte.
Sou u dalk in n vreemde land of ander
dorp geleë wees en u wil ons eredienste
elektronies ontvang kontak asseblief Ds.
Schalk Kok by 018 294 4966 of epos -
schalk@nhkpotchnoord.co.za
|
|
|
|
|
|
 |
Goeie dag,
gemeente.
Die teks vir Sondag se prediking
is: Josua 3:1-17.
Ek vra dat u die teks asb. voor
die tyd sal lees.
PRIKKELVRAE:
Nuwe uitdagings.
-
Waarom
was die Israeliete nie al
lankal in die Beloofde land
nie?
-
Watter
grense moes jy al in die
lewe oorsteek?
-
Hoe
berei jy jouself voor vir
jou uitdagings?
God se teenwoordigheid.
-
Besef
ons dat die Here altyd
betrokke en teenwoordig is
in ons lewens?
-
Het ons
daarom rede om bang of
eensaam te voel?
-
Is jy
altyd ontvanklik vir die
Here?
Jesus Christus.
-
Wat is
die uitdagendste grens wat
elke mens moet oorsteek?
-
Hoe het
Christus dit maklik gemaak?
-
Wat
moet ons doen om in die
hemel te kom?
Kom ons
oordink die volgende aanhaling:
"God is groot genoeg om te kan
help en naby genoeg om te wil
help. Sy grootste begeerte is
dat ons Sy teenwoordigheid sal
geniet en Hom 100% sal vertrou."
(Anoniem)
Die vrae is voorberei in
samewerking met Nou's.
Groetnis, ds. Schalk. |
|
|
|
|
 |
|
Die goeie ou dae |
 |
|
Eredienstye |
 |
|
Gebeure / Uitstappies |
 |
|
Jeugwerk |
 |
|
|
|
Hoe wonderlik die wete:
Ons word nie arende deur eie vermoëns nie, maar
is dit alreeds deur die genade van Jesus
Christus. Dit maak ons nie verwaand nie, maar 'n
dankbare gemeente wat tot eer van Christus lewe.
Met die gawes en talente wat die Here ons bied,
sweef ons selfs in die moeilikste omstandighede.
As daar 'n tyd kom dat ons vergeet dat on die
Here se arende is en moegheid of negatiwiteit
ons oorval, is dit Woordverkondiging en 'n
geloofsfamilie wat ons opnuut daaraan herinner
dat ons deur die krag van die Heilige Gees lewe.
Ons as gemeente dra mekaar se laste met ons ore
gerig op die stem van die Here en ons oë gefokus
op die verwagting van Sy Koninkryk |
|
|
 |
|
Baie welkom
by die webblad van die gemeente
Potchefstroom-Noord van die Nederduitsch
Hervormde Kerk van Afrika. Volg die skakels om
die inligting waarna u soek te ontsluit. Ons wil
van diens wees. Neem daarom die vrymoedigheid om
ons te skakel of stuur vir ons 'n e-pos indien u
meer inligting verlang. |
|
 |
 |
 |
|
|
|
NHK Potch kry
ons eie inkopie strokie kassie by Pick & Pay in
van der Hoff park...
Gooi al jou inkopie strokies in die kassie en
ons kry elke kwartaal 2% van alle aankope
strokies terug.
Ons vra almal se ondersteuning asseblief.
|
|
ENKELLOPENDES
Skakel vir Eddie Rose by
0837319313 vir meer
besonderhede
Saterdag 16 Sept. 2017
het ons enkellopendes
gaan uit eet, om
eerstens Eddie se
herstel te vier en te
se, welkom terug Eddie.
Ons moes n lang tydjie
sonder hom aan gaan. So
lekker om hom terug te
he....
<<Lees meer>> |
|
NHSV Vroueflitse
SOMER 2023
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
 |
 |
|
|
|
Ons sing Kersliedere
saam met Ons Hulde se
oumensies en deel
geskenkies uit aan hulle...
3 Desember 2017
<<Lees meer>> |
|
NHSV Afsluiting vir 2017
Lekker gekuier na 'n
jaar se harde werk...
<<Lees meer>> |
|
Aardklop 2017
Tussen die reën deur het
ons lekker geklop...
<<Sien foto's>> |
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|